Bosveld Interhoër meer as net atletiek!

MOOKGOPHONG – Toeskouers wat die 53ste Bosveld Interhoër Saterdag by Hoërskool Hans Strijdom op  Mookgophong bygewoon het,  is op ‘n kleurvolle reis geneem van Potties in Wonderland tot Party in Rio saam met die Hansies en daar is ook saam met Hoërskool Frikkie Meyer  gecan-can in Frankryk.

Als was deel van die Interhoër skouspel voor die skote geklap het vir die top atlete van die sewe deelnemende skole.

Hierby foto’s van die oggend se pret. Sien en lees ook in vandeesweek se Bosveld Review meer oor die opwinding en aksie.

Foto’s sal bygevoeg word gedeurende die dag.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Charmaine Lourens, Jolandi Fourie

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hansies se slimkoppe